'n Tien-jarige is TLU SA se eerste jeugboer van die jaar

Sep 5
1 min read
Die tien-jarige Jurgens Koen van Rustenburg in Noordwes is aangewys as TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar.
Jurgens het reeds sy eie kunsmisonderneming, Jurgens Kunsmis Koen, en is as jong entrepreneur vir sy landbouprojek vereer.
Hy het die toekenning tydens TLU SA se jaarlikse kongresdinee in Pretoria ontvang.
Hy verduidelik wat hy uit die boerdery leer.
LUISTER HIER:
Jurgens Koen








Comments