top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Uitsonderlike vrouewetenskaplike by die UV word vereer

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 20, 2025
1 min read

Finalejaar-PhD-student aan die department dierkunde en entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) , Runé van der Merwe, is as een van agt ontvangers van die L’Oréal-Unesco-prys vir Vroue in die Wetenskap 2025 aangewys.


Volgens Netwerk24 word die eer toegeken aan uitsonderlike vrouewetekenskaplikes aan die begin van hul loopbaan en wie se navorsing innoverend, volhoubaar en van groot waarde vir die samelewing is.


Van der Merwe se werk fokus op bevolkingsekologie en wildlewe-dinamika in kleiner natuurreservate, en trek toenemend nasionale en internasionale aandag van wee die rol wat dit in bewaring en biodiversiteit speel.


FOTO: Netwerk24
FOTO: Netwerk24


 
 
 

Comments


bottom of page