top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Vrou se liggaam is in die Vaalrivier gevind

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 3 hours ago
  • 1 min read

‘n Moordondersoek volg ná die liggaam van ‘n vrou in die Vaalrivier in Parys gevind het.


Volgens Parys Gazette was die vrou se hande en voete glo vasgebind.


’n Inwoner het die liggaam opgemerk en die owerhede ontbied.


Polisie en speurders van Parys, saam met lede van ’n soek-en-reddingseenheid, is na toneel waar hulle die liggaam uit die rivier gehaal.


Die oorledene, vermoedelik in haar dertigs, is nog nie geïdentifiseer nie.


Die toneel waar die vrou se liggaam uit gehaal is. FOTO: Parys Gazette
Die toneel waar die vrou se liggaam uit gehaal is. FOTO: Parys Gazette

 
 
 

Comments


bottom of page