top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Vrystater pleit skuldig op korrupsie met voertuiglisensies

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 13
  • 1 min read

Die Bethlehem-landdroshof in die Vrystaat het ‘n man skuldig bevind en gevonnis vir korrupsie.


Die Valke sê Shiven Arnold Loopoo het probeer om ‘n ondersoekbeampte om te koop tydens ‘n onderhoud in 2025 wat verband hou met bedrieglike voertuiglisensiehernuwings. Hy het na bewering geld aangebied om lisensieblokkades wat deur die Padverkeersbestuurskorporasie geplaas is, te verwyder en die aanbod herhaal nadat die owerhede geheime optrede gemagtig het.


Die hof het hom ‘n boete van R12 000 of vyf jaar gevangenisstraf opgelê nadat hy skuldig gepleit het.


Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

 
 
 

Comments


bottom of page