top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Vyfde groep troepe land in Bloemfontein

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 20, 2025
1 min read

Die vyfde groep troepe van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) het vroeg Vrydagoggend by die Bram Fischer Internasionale Lughawe in Bloemfontein geland. Eyewitness News berig die 258 soldate was van Desember 2023 in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK).vir 'n vredesmissie. Hul onttrekking kom nadat 'n wapenstilstandooreenkoms tussen die rebellegroep, M23, en die DRK-weermag bemiddel is. SANDF-woordvoerder Prins Tshabalala sê meer soldate sal na verwagting in die komende dae terugkeer.

 
 
 

Comments


bottom of page