Nsfas sukkel met opgeblase fakture van akkommodasiediensverskaffers
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 13, 2025
- 1 min read
Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) sukkel met opgeblase fakture deur akkommodasiediensverskaffers.
Dit is volgens die Nsfas-woordvoerder, Ishmael Mnisi, wat die media ingelig het. Hy het ‘n oorsig gegee oor die betalingsprobleme wat Nsfas die afgelope paar maande ondervind het.
Mnisi sê hulle sukkel met sommige van die toelaes wat betaal moet word omdat die diensverskaffers nie saamwerk nie.
LUISTER:






Comments