top of page

Padsterftes het met 5% afgeneem

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 15
  • 1 min read

Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê algehele voorlopige data dui op ʼn 5% vermindering in padsterftes gedurende die 2025/26-feesseisoen. Creecy het die padveiligheidsverslag oor die feestyd vir die 2025/2026-periode vrygestel.


Sy sê daar was altesaam 1 172 ongelukke aangeteken gedurende hierdie tydperk, wat die laagste aantal ongelukke in vyf jaar verteenwoordig.


LUISTER:


Barbara Creecy

Barbara Creecy. FOTO: Facebook
Barbara Creecy. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page