top of page

Parlement se ad hoc-komitee hoor oor korrupsie-bewerings in die VS polisie

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 14 minutes ago
  • 1 min read

Die polisie in die Vrystaat beweer dat daar ‘n kabaal van senior polisiebeamptes in die provinsie is.


Drie polisiebeamptes het die bewerings Woensdag tydens die parlement se ad hoc-komitee oor polisiekorrupsie se openbare verhore gemaak. Die drie polisiebeamptes beweer dat alle senior posisies in die Vrystaat beklee word deur beamptes wat van die provinsie afkomstig is.


Hulle beweer dat niks gedoen is toe hulle dade van korrupsie in die forensiese afdeling aangemeld het nie.


Ter illustrasie. FOTO: SABC News
Ter illustrasie. FOTO: SABC News

 
 
 
bottom of page