Ramaphosa loof Lenacapavir as sleutel nuwe instrument in MIV-voorkomingsstryd
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jun 6
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa sê Lenacapavir komplementeer ander maatreëls wat aangeneem is om MIV/Vigs te bestry.
Ramaphosa het by die bekendstelling van MIV-voorkomingsmedikasie in Mpumalanga gepraat.
Hy sê die medikasie is nie ‘n wondermiddel nie, maar nog ‘n kragtige instrument in die regering se arsenaal.
Ramaphosa sê Lenacapavir bied ‘n ongekende geleentheid om MIV-voorkoming te versterk.
LUISTER HIER:
Cyril Ramaphosa - Lenacapavir








Comments