top of page

Ramaphosa skrik nie vir Trump se G20-dreigement nie

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 6 days ago
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal voortgaan om deel te neem as ‘n volwaardige, aktiewe en konstruktiewe lid van die G20.


Die Amerikaanse president Donald Trump het onlangs gedreig om Suid-Afrika se bywoning van volgende jaar se beraad in Miami te blokkeer.


Ramaphosa het die nasie Sondagaand toegespreek en die land se setel aan die G20-tafel herbevestig. Die president sê dit moet duidelik gemaak word dat die land ‘n lid van die G20 is in eie naam en reg.


LUISTER:


President Cyril Ramaphosa

President Cyril Ramaphosa. FOTO: Times Live
President Cyril Ramaphosa. FOTO: Times Live

Comments


bottom of page