top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa sê sy Spanje-besoek weerspieël langdurige ekonomiese vennootskap

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Apr 19
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan Spanje weerspieël die sterkte van die twee lande se langdurige vennootskap en hul gedeelde verbintenis tot die bou van ‘n moderne, dinamiese en wedersyds voordelige ekonomiese verhouding.


Die president het ‘n Besigheidsforum in die Spaanse hoofstad, Madrid, toegespreek.

Spanje is ‘n gewaardeerde vennoot vir Suid-Afrika. Ramaphosa sê handel tussen Pretoria en Madrid het verlede jaar ongeveer twee-komma-agt miljard euro bereik, wat Spanje een van Suid-Afrika se vinnigste groeiende hoofvennote in die Europese Unie maak.


Die president het ‘n Besigheidsforum in die Spaanse hoofstad, Madrid, toegespreek. FOTO: Instagram
Die president het ‘n Besigheidsforum in die Spaanse hoofstad, Madrid, toegespreek. FOTO: Instagram

 
 
 

Comments


bottom of page