top of page

RUGBY: Springbokke het eerste oorwinning in Dublin in meer as ’n dekade

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 24
  • 1 min read

Die Springbokke het hul eerste oorwinning in Dublin in meer as ’n dekade behaal met ’n 24–13 triomf oor Ierland.


Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het gewaarsku dat sy span nederig moet bly te midde van ’n fisieke wedstryd vol geel kaarte en onbenutte kanse.


Elders het die Wallabies ’n vierde toer-nederlaag gelei toe Frankryk met 48–33 weggestap het, terwyl Wallis in Cardiff 52–26 teen die All Blacks verloor het.


Intussen, is die 31-jarige Springbok-haker, Malcolm Marx, as Wêreldrugby se speler van die jaar aangewys, terwyl RG Snyman sy 50ste toets teen Ierland gevier het.


FOTO: BBC
FOTO: BBC

Comments


bottom of page