top of page

SA se eerste interne beenrekonstruksie-prosedure is uitgevoer

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Suid-Afrika se eerste interne beenoorplanting en ledemaatverlengingsrekonstruksie is in die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap uitgevoer.


Die pasiënt is 'n 64-jarige man wat met chroniese pyn moes saamleef weens die verskil in die lengte van sy bene, nadat hy in 2018 geskiet is.


Die prosedure is in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch op ‘n 64-jarige pasiënt uitgevoer.


Professor Nando Ferreira van die Universiteit Stellenbosch sê die prosedure is ‘n beduidende prestasie.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page