TLU SA is bekommerd oor die uitwerking van ‘n hoër minimumloon
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 2 hours ago
- 1 min read
Die landbou-organisasie TLU SA het sy kommer uitgespreek oor die verhoging van die nasionale minimumloon tot R30, per uur, wat volgende maand in werking tree.
Die bestuurshoof, Bennie van Zyl, sê die landboubedryf is reeds onder druk weens siekte-uitbrekings soos bek-en-klouseer en Afrika-varkpes. Hy waarsku dat hoër arbeidskoste tot verdere werksverliese kan lei, veral in landelike gebiede.






Comments