SA se waterkrisis word aangespreek
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 1 day ago
- 1 min read
Die regering pas lesse uit sy suksesvolle reaksie op die elektrisiteitskrisis toe op die implementering van die Nasionale Wateraksieplan.
Dit volgens president Cyril Ramaphosa in antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering.
Ramaphosa sê dieselfde vasberadenheid, koördinasie en dringendheid moet nou toegepas word om Suid-Afrika se wateruitdagings aan te spreek en die land se watersekerheid te versterk.
LUISTER HIER:
260825nCyril_Ramaphosa_Water_Crisis








Comments