top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA word as ’n deurgangsroete vir dwelmhandel gebruik

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 10
1 min read

Suid-Afrika word deur dwelmhandelaars as ’n deurgangsroete gebruik, met dwelms wat hierheen gebring word voordat dit na ander lande vervoer word.


Volgens die polisie word die land nou ook ’n groot vervaardiger van dwelms.


Adjunk-polisiekommissaris, luitenant-generaal Tebello Mosikili, waarsku dat eiendomseienaars aanspreeklik gehou kan word indien huurders dwelms op hul eiendomme vervaardig.

 

LUISTER HIER:

260910nTebelloMosikiliProperties

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page