Shell mag nie olie en gas langs die Weskus ontgin nie
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 2 hours ago
- 1 min read
Die Konstitusionele hof het die oliemaatskappy Shell se pogings om olie en gas langs die Weskus te ontgin verbied.
SABC-nuus berig die hof moes bepaal of Shell en Impact Africa die eksplorasieregte kon behou wat oorspronklik in 2014 toegeken is, ondanks 'n hofbeslissing dat die oorspronklike proses onwettig was.
Drukgroepe sê dit bevestig gemeenskappe se reg om te weier dat eksplorasie plaasvind.








Comments