Shoprite Holdings waarsku teen dobbelary
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 8 hours ago
- 1 min read
Die uitvoerende hoof van Shoprite Holdings het ’n waarskuwing uitgereik teen die land se groeiende dobbelprobleem.
Pieter Engelbrecht sê baie mense mors geld wat hulle eerder aan kos kon bestee het. Hy voeg by die dobbelprobleem veroorsaak skade aan huishoudelike begrotings.
Aanlyn dobbelary groei regoor Afrika en is nou honderde miljarde rand per jaar werd.








Comments