top of page

SOKKER: Ruben Amorim skuif oor na Manchester United in Desember

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 1, 2024
  • 1 min read

Manchester United het bevestig dat Ruben Amorim die span se nuwe afrigter is. Dit is bevestig deur die klub se raadslid Sir Dave Brailsford. Amorim gaan nie dadelik die skuif na die Rooi Duiwels maak nie en luidens berigte sal diè  Portugese breier nog by Sporting afrig tot volgende maand se Internasionale breek.

 
 
 

Comments


bottom of page