SONA: ActionSA sê dit was beter as verwag
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 13
- 1 min read
ActionSA se Athol Trollip sê president Cyril Ramaphosa se Staatsrede was beter as wat hy verwag het. Hy het Donderdagaand ná die staatsrede met die media gepraat.
Trollip sê hy is bly dat Ramaphosa gepraat het oor die toestand van ineenstorting in plaaslike regering.
Hy sê egter dat die president meer moes uitbrei oor die waterkwessies wat die land teister.
LUISTER:
Athol Trollip







Comments