SONA: Cosatu vra vir ‘n Staatsrede wat SA se uitdagings sal aanspreek
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 9
- 1 min read
Cosatu vra vir ‘n Staatsrede wat die land se uitdagings sal aanspreek. Die unie sê miljoene sukkelende Suid-Afrikaners het hoë verwagtinge van die Staatsrede.
President Cyril Ramaphosa sal Donderdag die Staatsrede in die parlement lewer.
Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die president moet die land se hoë werkloosheidsyfer aanspreek.
LUISTER:
Matthew Parks







Comments