top of page

SONA: Nog beamptes sal gewerf word om misdaad te help bekamp

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Feb 13
  • 1 min read

Om misdaad in die land te help bekamp sal nog 5 500 polisiebeamptes gewerf word.


Dit is volgens president Cyril Ramaphosa wat Donderdag sy staatsrede gelewer het.


Hy sê hierdie getal sal by die 20 000 beamptes gevoeg word wat verlede jaar aangestel is.mVolgens Ramaphosa verhoog hulle ook pogings om onwettige en nagemaakte goedere te bekamp.


LUISTER HIER:


01 Cyril Ramaphosa

Ter illustrasie. FOTO: Facebook
Ter illustrasie. FOTO: Facebook

Comments


bottom of page