top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Statistieke wys misdaad in Fichardtpark kan styg

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 14, 2025
1 min read

Die Fichardtpark Woonbuurtassosiasie van Bloemfontein waarsku dat misdaad moontlik aansienlik kan toeneem wanneer die skole heropen. Die Woonbuurtassosiasie verduidelik dat dit hul gevolgtrekking is op grond van hul statistieke. Volgens ’n databasis waarin alle misdade in Fichardtpark aangeteken word, toon die data dat die toename in misdaad waarskynlik tot Februarie sal voortduur. Huisbrake, diefstal, en diefstal uit voertuie is van die algemeenste probleme wat verwag word.

 
 
 

Comments


bottom of page