top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Afrika sak terug op die wêreldindeks vir beleggingsaantreklikheid

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • 4 days ago
  • 1 min read

Suid-Afrika het teruggesak op ’n wêreldindeks wat beleggingsaantreklikheid meet.

Die land het vyf plekke geval tot 12de uit 25 op Kearney se 2026-indeks vir direkte buitelandse beleggingsvertroue.


Die afname word deels toegeskryf aan ’n daling in mynbou-uitset laat verlede jaar.


Volgens Statistieke Suid-Afrika het produksie in November met 2,7% op ’n jaargrondslag gedaal.


Die verslag wys ook op politieke onsekerheid, infrastruktuur-probleme en stygende kostes as faktore wat beleggersvertroue knou.


Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash

Comments


bottom of page