Suid-Afrika sal Wêreldbankvergaderings bywoon
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 3 hours ago
- 1 min read
Suid-Afrika sal volgens die minister van Finansies, Enoch Godongwana, volgende jaar se Internasionale Monetêre en Wêreldbankvergaderings bywoon.
Suid-Afrika sal egter nie aan die G20 Finansiële vergadering wat aan die kantlyn van hierdie geleenthede gehou sal word deelneem nie.
Dit aangesien Amerika Suid-Afrika nie na die G20-vergaderings genooi het nie.
Godongwana het bevestig dat hy nie geakkrediteer is om die G20-vergaderings by te woon nie.






Comments