top of page

Suid-Afrika se chroombedryf staar ernstige verliese in die gesig

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 23
  • 1 min read

As gevolg van regeringsvertragings in die afdwing van uitvoerbeheer staar Suid-Afrika se chroombedryf meer as R7 miljard se verliese in die gesig. Dit is ten spyte daarvan dat die kabinet die proses goedgekeur het om chroom onder die uitvoerbeheer van die Internasionale Handelsadministrasiekommissie van Suid-Afrika in Junie te plaas. Die gevolg is ‘n implementeringsgaping wat volgens bedryfsbestuurders ‘n mark laat voortduur waarin ongelisensieerde produksie, diefstal en onwettige uitvoer floreer en ongeveer 10% van die jaarlikse produksie uitmaak.

 
 
 

Comments


bottom of page