top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Trump dreig om Iran te vernietig

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
49 minutes ago
1 min read

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gedreig om Iran te vernietig indien die konflik tussen die twee lande onopgelos bly.


Trump het aan die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies gesê dat hy voor ’n besluit staan: of hy Iran weer moet aanval, en of hy ’n vredesooreenkoms moet nastreef.


Hy voer aan dat die konflik verhoed het dat Iran ’n kernwapen bekom.


Die BBC berig dat Trump se uitlatings gemaak is terwyl verteenwoordigers van die VSA en Iran samesprekings op hoë vlak gevoer het.


Donald Trump. FOTO: BBC
Donald Trump. FOTO: BBC

 
 
 

Comments


bottom of page