top of page

Tyd raak min om vir ’n energieprestasiesertifikaat te registreer

  • Writer: Nadia Pieters
    Nadia Pieters
  • Oct 6
  • 1 min read

Dit is Dinsdag, 7 Oktober, die sperdatum vir private en openbare groot geboueienaars om vir ‘n energieprestasiesertifikaat te regristreer.


Volgens die Departement van Elektrisiteit en Energie moet geboue geregistreer word om te verseker dat dit  aan die nodige vereistes voldoen.


Die departement  se woordvoerder, Samantha Graham-Maré, sê die sperdatum sal nie verleng word nie.


Samantha Graham-Maré. FOTO: Facebook
Samantha Graham-Maré. FOTO: Facebook



 


 
 
 

Comments


bottom of page