'Uitbreiding van die kragoordragnetwerk kan binnelandse vervaardiging help herbou'
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Aug 14
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se uitbreiding van sy elektrisiteitsoordragnetwerk bied ‘n groot geleentheid om binnelandse vervaardiging te herbou.
Hy sê die program moet plaaslike produksie van staalstrukture, elektriese toerusting en transformators ondersteun.
Ramaphosa sê die oordraguitrol moet ook dien as ‘n nasionale vaardigheidsontwikkelingsprogram, wat geleenthede skep vir ingenieurs, elektrisiëns, sweisers en ketelmakers terwyl die land se vervaardigingsbasis versterk word.
LUISTER HIER:
President Cyril Ramaphosa








Comments