top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Voorlopige belastingbetalers het nog tyd vir opgawes

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Nov 6, 2025
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens herinner voorlopige belastingbetalers daaraan dat hulle nog tot 19 Januarie volgende jaar het om hul belastingopgawes in te dien.


Voorlopige belastingbetalers is diegene wat inkomste buite vaste vergoeding ontvang.

Dit is gewoonlik Suid-Afrikaners wat hul eie besighede bedryf, soos vryskutwerkers, eenmansake en onafhanklike kontrakteurs.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page