top of page

Vrystaat het genoeg ARV’s vir drie maande

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jun 25
  • 1 min read

Die Vrystaat het volgens die Departement van Gesondheid voldoende antiretovirale medikasie (ARV’s) vir die volgende drie maande. Volgens Netwerk24 het die Withuis se beëindiging van Amerika se presidentsnoodplan vir vigs-verligting (PEPFAR) tot die sluiting van verskeie klinieke in Suid-Afrika gelei. Die sluitings het ‘n afname in dienste soos die toetsing vir MIV en die vermindering in behandelingsgeltterheid tot gevolg gehad. Terwyl meer as 22 500 Vrystaatse inwoners geidentifiseer is wat nie ARV’s ontvang nie, sê die woordvoerder vir die Vrystaatse gesondheidsdepartement, Mondli Mvambi, die Bloemspruit-kliniek buite Bloemfontein, wat die meeste inwoners in die stad bedien, het tot dusver geen tekort aan ARV’s ondervind nie.

 
 
 

Comments


bottom of page