top of page

Walmart kom eersdaags Suid-Afrika toe

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 10
  • 1 min read

Die Amerikaanse handelsreus Walmart het aangekondig dat hy sy eerste winkels in Suid-Afrika voor die einde van 2025 sal oopmaak.

Dit kom ná Walmart se eerste groeiberaad in April, waar verskaffers van 12 Afrika-lande bymekaar gekom het.

AFP berig die president van Walmart International, Kath McLay, sê die vennootskap met Suid-Afrikaanse verskaffers en entrepreneurs sal verseker dat Walmart globale standaarde en sy kenteken- "Every Day Low Prices" sal bring, en terselfdertyd die land se ryk kultuur vereer.

 
 
 

Comments


bottom of page