top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Werkers sukkel om te oorleef weens die hoë brandstofpryse

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 5
1 min read

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) sê werkers sukkel om te oorleef weens die hoë brandstofpryse.


Die vakbond sê brandstofpryse het gestyg bo die huidige inflasiekoerse.


Brandstofpryse sal na verwagting verder styg weens die voortdurende oorlog tussen die Verenigde State van Amerika en Iran.


Misa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê werkers staar ook hoë elektrisiteitspryse in die gesig.


LUISTER HIER:


Phakamile Hlubi-Majola

Phakamile Hlubi-Majola. FOTO: Autoforum
Phakamile Hlubi-Majola. FOTO: Autoforum

 
 
 

Comments


bottom of page