top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Wydverspreide buie en donderbuie word in die Vrystaat verwag

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Sep 6
1 min read

Erge donderstorms sal na verwagting dele van die Vrystaat tref.


Die weervoorspeller Muneiwa Singo sê wydverspreide buie en donderbuie word vir SOndag verwag, met 'n oranje vlak ses-waarskuwing vir die grootste deel van die provinsie en 'n geel vlak vier-waarskuwing vir die verre weste en gebiede langs die Lesotho-grens.


SABC-nuus berig Singo het bygevoeg dat geïsoleerde tot verspreide buie vir Maandag verwag word, wat vanaf Dinsdag sal opklaar. Temperature sal koud tot koel bly, voordat dit vanaf Woensdag styg.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page