Wêreld Outisme Bewustheidsdag word herdenk
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 3 days ago
- 1 min read
Vandag is Wêreld Outisme Bewustheidsdag, met organisasies soos Outisme Suid-Afrika wat ’n beroep doen op groter aanvaarding, ondersteuning en insluiting.
Outisme is ’n lewenslange neuro-ontwikkelingverskil.
Die organisasie sê mense met outisme kan floreer wanneer hulle aanvaar word en die regte ondersteuning ontvang.
Hulle glo Suid-Afrika moet verder as net bewustheid beweeg en fokus op waardigheid, gelykheid en ware insluiting.








Comments