top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Wêreldwye oliepryse skiet op

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 2 days ago
  • 1 min read

Iran hou vol dat die strategiese Straat van Hormoes gesluit sal bly tensy die Verenigde State van Amerika sy voorwaardes aanvaar om die huidige oorlog te beëindig.


Die konflik het reeds in Februarie vlam gevat toe die Amerikaners en Israel teikens in Iran aangeval het, waarna Teheran teruggekap het deur olieskepe in die seestraat te blokkeer.


Hierdie blokkade het intussen ’n styging in globale oliepryse veroorsaak.


Spanning in die streek het Dinsdag vererger nadat die Iran-geallieerde Houthi-rebelle skepe in die seestraat aangeval het.


Ter illustrasie. FOTO: Facebook
Ter illustrasie. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page