top of page



‘n Bejaarde boervrou is vir byna ‘n dag in haar kattebak vasgekeer
‘n Bejaarde boervrou, wat alleen in die Bultfontein omgewing boer, is in haar huis oorrompel en aangerand. Sy is daarna in haar eie motor se kattebak toegesluit en deur haar aanvaller in die rigting van Bloemfontein vervoer. Die 72-jarige boervrou was vir byna ‘n volle dag in die hitte in die kattebak toegesluit. Dit ná die voertuig naby Soutpan onklaar geraak het, en die aanvaller haar langs die pad agtergelaat het. Volgens Vrystaat Landbou het ‘n polisiebeampte die voertu

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 19


‘n Bloem-bejaarde wil nie ‘n saak teen sy aanvallers maak nie
Die bejaarde man wat in ‘n video gesien kan word waar hy in Bloemfontein aangeval en van sy selfoon en geld beroof is, wil nie saak teen sy aanvallers maak nie. ‘n Aktivis teen plaasmoorde, Petrus Sitho, het die bejaarde besoek en sê aan Netwerk24 die man sien nie kans vir ‘n uitgerekte regsproses nie. Die 80-jarige man vrees glo ook om sy lewe. Vrystaatse polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thabo Covane, sê aan Rosestad-nuus die polisie is tans besig met ‘n ondersoek na

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 16


‘n Bedrieër wat ‘n bejaarde inloop is gevonnis
‘n 52-jarige man is tot 14-jaar direkte gevangenisstraf in die Bloemfontein-hooggeregshof gevonnis. Dit vir onder andere bedrog en geldwassery ter waarde van 64-miljoen rand. Die beskuldigde het in 2017 ‘n bejaarde sakevrou met ‘n sakevoorstel genader. Hy het beweer dat hy ‘n winsgewende tender met een van die toonaangewende mynmaatskappye bekom het. Verder het hy die slagoffer meegedeel dat hy dringend voertuie en kontant nodig het. Die bejaarde sakevrou het ingestem en ses

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 6, 2025


Kroonstad-moord: ‘n Bejaarde en sy kleinseun is weer later in die hof
Die 80-jarige man en sy minderjarige kleinseun wat hegtenis geneem is nadat die liggaam van ‘n jongman op die bejaarde se plaas buite...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025
bottom of page

