top of page



Numsa veroordeel 'n Vrystaatse kuierplek oor onveilige arbeidspraktyke
Die metaalwerkersvakbond Numsa het die gedrag van die bestuur van Die Veiling Pub and Grill in Sasolburg in die Vrystaat veroordeel. Volgens die vakbond het die werkgewer doelbewus salarisbetalings aan alle Numsa-lede teruggehou terwyl nie-lede betaal is. Die betrokke werkers is glo ook gedwing om badkamers wat met menslike afval besmet is, skoon te maak sonder behoorlike persoonlike beskermende toerusting en maskers. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle sa

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 1


Numsa vra die regering om elektrisiteitspryse te verlaag
Die metaalwerkersvakbond Numsa versoek die regering om energiekoste vir die smelterybedryf te verminder. Hulle het Maandag na die Uniegebou in Pretoria opgeruk om hul kommer oor werksverliese in die bedryf uit te spreek. Volgens die vakbond is duisende werksgeleenthede vanjaar in die bedryf verlore. Die bedryf blameer hoë elektrisiteitskoste vir die werksverliese. ’n Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die regering moet verdere werkverliese in die land vermy. Ter i

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 9, 2025


Amsa word beveel om afgedankte werkers weer in diens te neem
Die Arbeidshof het die staalreus, ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa), beveel om werkers wat verlede Dinsdag afgedank is, weer in diens te neem. Amsa het werkers by die Newcastle- en Vereeniging-aanlegte ontslaan terwyl hulle bedrywighede in die land afskaal. Die hof het bevind dat behoorlike konsultasieprosesse nie gevolg is nie. Dit het Amsa beveel om weer met die vakbond vir metaalwerkers, Numsa, oor die afleggings te konsulteer. Numsa se Phakamile Hlubi-Majola sê die vakbond

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 28, 2025


Numsa bereik ‘n dooiepunt in loononderhandelinge
Die vakbond vir metaalwerkers, Numsa, sê dat hulle hierdie naweek ‘n dooiepunt in loononderhandelinge met die motorbedryf bereik het. Numsa het die bedryf se voorstel van ‘n verhoging van 6.5% vir die eerste jaar en ‘n verhoging van 5% vir die volgende twee jaar verwerp. Volgens die vakbond is die verhogings laer as die verhogings wat in die ingenieurs-, staal- en plastieksektore aangebied word. ‘n Numsa-woordvoerder waarsku dat die vakbond as ‘n laaste uitweg kan staak, en v

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 27, 2025
bottom of page

