BKS: Rondloperbeeste wek kommer in die VS
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 20
- 1 min read
Die DA in die Vrystaat het kommer uitgespreek oor rondlopende beeste in Ladybrand te midde van ‘n bek-en-klouseer-uitbreking.
Die party sê bevestigde gevalle in Ladybrand en Clocolan bedreig boere en die plaaslike ekonomie.
Die DA se Erica Moir sê die party het die Mantsopa Plaaslike Munisipaliteit gevra om dringend op te tree om biosekuriteitsrisiko’s, padveiligheidsgevare en swak afdwinging van veeverordeninge aan te spreek.
LUISTER HIER:
Erica Moir







Comments