Die metro haal in met vullisverwydering
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 6
- 1 min read
Die Mangaung Metro Munisipaliteit sê hulle is besig om die agterstand in vullisverwydering in die stad aan te spreek.
In 'n plasing op sosiale media verduidelik die metro die redes vir die verlengde agterstand in dienslewering is buite sy beheer. Hy bevestig egter daar is herstelplanne, maar dit is vir die langtermyn.
Intussen word agterstallige vullisverwydering samelopend met die huidige dag se verwydering gedoen om teen die einde van die week die agterstand in te haal.








Comments