top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Moeilike tye lê voor vir vleis- en suiwelvoorrade

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Feb 10
  • 1 min read

Vrese bly groei namate pryse vir vleis en suiwelprodukte na verwagting sal styg as gevolg van die bek-en-klouseerkrisis wat reeds voedselpryse opstoot.


Vleispryse het in Desember verlede jaar met 12% gestyg, die grootste toename in agt jaar, aangesien die siekte vleis- en melkproduksie verminder.


Terwyl suiwelpryse nog nie beinvloed is nie, groei vrese.


Intussen berig eNCA dat slagters en lae-inkomste verbruikers reeds die druk voel namate bekostigbare opsies moeiliker word om te vind.


Volgens die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling toon die jonste syfers dat daar tans 291 bevestigde gevalle in die Vrystaat is.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

Comments


bottom of page