top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa vra vir 'n presidentskap-gebaseerde ekonomiese oorlogskamer

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Oct 7, 2025
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa vra vir die implementering van ‘n presidensie-gebaseerde ekonomiese oorlogskamer.


Hy het Maandag ‘n gedetailleerde ekonomiese aksieplan aangekondig wat daarop gemik is om groei tot 3% te dryf.


Ramaphosa het ook aangekondig dat die plan tien intervensies sal insluit om die werk wat in alle regeringsfere aan die gang is, te belyn en ondersteun.


Hy sê dit dui op die dringendheid en voorneme van die ANC om te sien dat die land se ekonomie groei.


LUISTER HIER:



Cyril Ramaphosa. FOTO: Britannica
Cyril Ramaphosa. FOTO: Britannica


 
 
 

Comments


bottom of page