top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA oorweeg Israel se reaksie in die Gasa-volksmoordsaak

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 16
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse regering sê hy oorweeg tans Israel se reaksie by die Wêreldhof in die Gasa-volksmoordsaak.


Suid-Afrika het die saak in Oktober 2024 aanhangig gemaak en beskuldig Israel daarvan dat hy internasionale reg oortree en dade pleeg wat neerkom op volksmoord teen Palestyne.


Israel het sy antwoord ingedien nadat twee uitstelperiodes toegestaan is. Die presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die regering sal nou besluit of verdere skriftelike voorleggings gevra word en of die saak na die mondelinge fase gaan beweeg.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page