SONA: Werksgeleenthede wink dalk in die landbousektor
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 13
- 1 min read
‘n Toename in werksgeleenthede word in die landbousektor verwag nadat president Cyril Ramaphosa aangekondig het dat meer as 10 000 nuwe voorligtingsbeamptes landwyd ontplooi sal word.
Hierdie beamptes sal opgeleide professionele persone wees wat as noodsaaklike tussengangers tussen landbounavorsingsinstellings en boere optree.
Ramaphosa het die aankondiging Donderdagaand tydens sy staatsrede gemaak.
LUISTER:
President Cyril Ramaphosa






Comments