top of page



Die metro vat stortingsterreine vas
’n Taakspan is saamgestel om op beide die Noordelike en Suidelike stortingsterreine in Bloemfontein te fokus. Volgens ’n kennisgewing deur die Mangaung Metro Munisipaliteit sal dié span fokus op die verbetering van daaglikse bedrywighede, om dus voldoening en behoorlike afvalbestuur te verseker. ’n Aantal planne sal deur die munisipaliteit geïmplementeer word. Dit sluit in die hersiening van die bywette - wat dit vir wetstoepassers maklik sal maak om hul werk te doen. Weens

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 18, 2025


Bloem-makelaar, Jaco Cloete, se bedrogverhoor word volgende jaar hervat
Die Voormalige finansiële makelaar van Bloemfontein, Jaco Cloete, se bedrogverhoor sal naverwagting eers volgende jaar hervat word. Dit...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


Die Metro het ‘n nuwe polisiestasie
Die Sonskyn-polisiestasie, in Fase 5, in die Mangaung Metro Munisipaliteit, is amptelik Dinsdag deur die waarnemende minister van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


‘n Bloem-sersant is vir haar ondersoekwerk vereer
Bloemfontein-sersant, Badiri Nthoba, is onlangs by die Women in Media Awards vir haar werk in die polisiediens vereer. Volgens Netwerk24 ...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Die UV loods hul kunste-instituut in Bloem
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het amptelik hul Internasionale Instituut vir die Kunste (IIA) by die Scaena-teater op die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Karyn White deel die verhoog met legendes in Bloem
Die jaarlikse Cultural Urban Festival Africa, of te wel die CUFA-fees, is terug in Bloemfontein, en die tweemalige Grammy-benoemde, Karyn...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025
bottom of page

