top of page



BKS: Boere soek antwoorde
Suid-Afrikaanse boere vra bedryfsliggame om rekenskap te gee van fondse wat bedoel is om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp. Hulle sê, volgens SABC News , hulle betaal al jare lank vir voorkomingspogings, maar daar is min deursigtigheid oor hoe die fondse gebruik word. Daar is tans 274 onopgeloste uitbrake waarvan 56 in die Vrystaat is. Beperkte enstofbeskikbaarheid vererger ook die situasie. Volgens prokureur, Ann-Suhet Marx, betaal boere tans statutêre heffings,

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 29, 2025


Vrystaat-boere stort hul harte uit oor veediefstal
Vrystaat-boere het hul harte voor die parlement se gekose komitee oor veiligheid en justisie uitgestort oor die toename in veediefstal en misdaad aan die Lesotho-grens. Netwerk24 berig verteenwoordigers van Agri-SA, Vrystaat Landbou en die polisie was onder andere teenwoordig om terugvoer te lewer. Een van die boere het begin huil toe hy vertel hoe sy vee gesteel is. Hy waarsku dat Suid-Afrika uiters kwesbaar vir bedreigings bly solank grensbeheer met Lesotho nie versterk ni

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 24, 2025


Sommige aartappel-boere sal dalk nie die prysdaling oorleef nie
Landbou-ontleders sê hulle verwag dat die land se aartappelpryse dwarsdeur die maand sal aanhou daal voordat dit op lae vlakke...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Vrystaatse boere moet self opdok vir die herstel van paaie
Nadat ʼn projekfonds vir die herstel en onderhoud van paaie uitgeput geraak het en gestaak moes word, moet Vrystaatse boere nou uit eie...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


Veediefstal bly ‘n ernstige bron van kommer vir Vrystaatse boere
Veediefstal bly ‘n ernstige ekonomiese bron van kommer vir die Vrystaatse landbougemeenskap. Volgens die LUR vir gemeenskapsveiligheid,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025
bottom of page

