top of page


Die Inligtingsreguleerder sal die uitspraak oor matriekuitslae se publikasie bestudeer
Die Inligtingsreguleerder gaan die uitspraak wat sy aansoek om die publikasie van matriekuitslae blokkeer, bestudeer. Die reguleerder is verlede week ‘n knou toegedien toe die Gauteng-hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die publikasie van matriekuitslae op openbare platforms met slegs eksamennommers, eerder as name, matrikulante se privaatheid beskerm. Die uitspraak is die jongste in ‘n voortdurende stryd oor die vraag of die Nasionale Senior Sertifikaat- uitslae in koer

Saamgestel deur Ilde Roos
17 hours ago


Die DBO verwelkom die afhandeling van die nasien van die matriek-eksamen
Die Departement van Basiese Onderwys verwelkom die suksesvolle voltooiing van die nasien van die matriekeksamen. Die departement bedank die nasieners en sê hul toewyding aan akkuraatheid en etiese gedrag verseker die geloofwaardigheid en betroubaarheid van die eksamenstelsel. Die woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys, Terrence Khala, sê post-nasienprosesse sal nou voortduur. LUISTER: Ter illustrasie. FOTO: Wix

Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago
bottom of page

