top of page



SA en Zim werk saam teen kinderhandel
Suid-Afrika en Zimbabwe se grensbeamptes het ooreengekom om enige volwassenes wat betrap word waar hulle kinders tussen die twee lande smokkel, in hegtenis te neem. Die Grensbestuursowerheid (GBO) se kommissaris, Michael Masiapato, het dit bevestig in ‘n onderhoud met eNCA . Hy verduidelik dat die vervoer van kinders tussen die twee lande sonder dokumentasie ‘n kriminele aktiwiteit is. Hy waarsku dat nalatige ouers ook die volle mag van die gereg in die gesig sal staar, tesam

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 26


Nóg ʼn groep kinders is by 'n grenspos onderskep
Nóg ʼn groep ongedokumenteerde kinders is gister by die Beitbrug-grenspos onderskep. Die kommissaris van die grensbestuursowerheid (GBO), Michael Masiapato, sê ʼn grenswag het 'n minibustaxi by die grenspos voorgekeer en deursoek. Die taxi het 33 kinders tussen vier en 15 jaar oud vervoer. Maroela Media berig volgens die GBO was die kinders van Suid-Afrika op pad na Zimbabwe. Hulle het geen geldige reisdokumente gehad nie. Twee Zimbabwieërs is in hegtenis geneem op aanklagte da

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 14


Tientalle kinders is by 'n grenspos onderskep
Die Grensbestuursowerheid (GBO) het 20 kinders naby die Beitbrug-grenspos in Limpopo na Zimbabwe onderskep. Maroela Media berig die kinders, tussen vyf en 17 jaar oud, het volgens die GBO sonder ouertoesig of wettige voogdyskap gereis – slegs een kind se ouer was teenwoordig. Die woordvoerder van die Grensbestuursowerheid, Mmemme Mogotsi, sê die voorval wek ernstige kommer oor kinderbeskerming en moontlike mensehandel, met ondersoeke wat nou aan die gang is. Die kinders is ta

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 9


'n Aberdeen-boer sê sy dade met au pairs was konsensueel
'n Boer van Aberdeen in die Karoo, wat van die verkragting en mensehandel van au pairs aagekla word, hou vol dat die seksuele verhoudings met die vroue konsensueel was. IOL berig Louis Lategan het Woensdag vir die eerste keer in die hooggeregshof in Makhanda getuig. Hy word daarvan beskuldig dat hy ses vroue na sy plaas gelok het onder die voorwendsel van au pair- werk, waar hy hulle na bewering bedwelm het en herhaaldelik verkrag het. Die aanklagte sluit mensehandel in. Hy i

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 20, 2025


Mensehandel kom steeds in en om Bloemfontein voor
Mensehandel kom steeds in en om Bloemfontein voor, en daar is deurlopend twee tot vier slagoffers in die Redeeming Love-huis vir...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025
bottom of page

