top of page



NETBAL: Suid-Afrika het Engeland getroef en die reeks met 2–1 in Johannesburg gewen
Die Proteas het hul woorde met dade gestaaf deur Engeland met 65–50 in Johannesburg te klop en sodoende die reeks met 2–1 te wen. Suid-Afrika het vroeg beheer geneem met ’n 16–9-voorsprong in die eerste kwart, en ondanks ’n oplewing deur die Rose in die derde kwart, het die tuisspan genoeg gedoen om die oorwinning te verseker. Elmeré van der Berg en Owethu Ngubane was uitmuntend in die doelsirkel en Sanmarie Visser het weer op verdediging uitgeblink. SPAR Proteas. FOTO: Netba

Saamgestel deur Armando Pieters
2 days ago


NETBAL: Opwindende wedstryde op Dag Twee van die Afrika-Netbalbeker
Die Tweede dag van die Afrika-Netbalbeker het taai kragmetings in die mans- en vroueafdelings opgelewer, met Suid-Afrika wat Zambië met 42–38 geklop het voordat Eswatini vir Malawi met 44–42 verstom het en Uganda vir Botswana met 40–39 geklop het. In die vrouekompetisie het Uganda na ‘n gelykop eerste kwart weggebreek om Zimbabwe met 59–38 te verslaan deur skerp skote en gedissiplineerde verdediging. Suid-Afrika het toe ‘n 58–38 oorwinning oor Malawi behaal, met beide afrigte

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2025


NETBAL: Ellis Park gekies vir Toetsreeks teen Engeland
Netbal Suid-Afrika se president, Mame Diale, sê volgende maand se Toetsreeks teen Engeland sal hoofsaaklik om logistieke en finansiële redes, by die Ellis Park Binnenshuise Arena gehou word. Sy het bevestig dat die Durban ICC hul voorkeurplek was as gevolg van sy groter kapasiteit, maar begrotingsbeperkings het beteken dat die reeks in Gauteng moes bly. Diale het bygevoeg dat die verkryging van Engeland as teenstanders op versoek van die nasionale afrigters gekom het, wat wil

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 2, 2025


NETBAL: NWU gekroon as Varsity Beker Kampioene
Die netbalspan van die Noordwes Universiteit is vanjaar se Varsity beker kampioene nadat hulle die span van die Kovsies in ‘n naelbyt...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 30, 2025


Netbal: Silvervarings Klop Proteas in derde wedstry
Die Protea-netbalspan het in die derde toets teen die Silvervarings sterk teruggeslaan, maar is uiteindelik met 57–56 geklop, wat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025


NETBAL: Baba Proteas maak geskiedenis met deurbraak in halfrondte
SPAR Baby Proteas. FOTO: The Bulrushes Die SPAR Baba Proteas het hul eerste Netbal Wêreld Jeugbeker-halfrondte ooit binnegedring, ná ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025
bottom of page

