top of page



Oranje skitter in die top 20 Afrikaanse skole
Die C & N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is onder die land se top 20 Afrikaanse skole. Nova News berig Oranje beklee die elfde plek, en is die enigste Vrystaatse skool in die top 20. Die Hoër Meisieskool Bloemhof staan in die eerste plek, en in die tweede plek is Hoër Meisieskool Paarl. Rosestad-nuus se Ilde Roos verduidelik die Skoleondersteuningsentrum (SOS), wat aan die Solidariteit-beweging verbonde is, het verlede week dié skole bekend gestel. LUISTER: Intussen beri

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 21


Die media vra om verskoning vir sy uitlatings oor Solidariteit
News24 moes vir die soveelste keer vanjaar om verskoning vra, nadat een van sy susterpublikasies valslik berig het dat Solidariteit bewerings oor ʼn wit volksmoord in Suid-Afrika aan president Donald Trump propageer. Maroela Media berig die joernalis Fred Khumalo het in 'n meningstuk oor Solidariteit se omstrede rassebanier in City Press gesê Solidariteit buig feite om sy ideologiese agenda te pas. News24 het gevolglik Vrydag ʼn inskrywing op sy webwerf geplaas waarin City Pres

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 1, 2025


Solidariteit beplan 'n groot rasveldtog tydens die G20-beraad
Solidariteit het aangekondig dat hulle ‘n volskaalse rasveldtog tydens die G20-beraad hierdie maand beplan. Dit kom nadat president Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, aan die media gesê het dat hierdie veldtogte onbelangrik en sinneloos is. Solidariteit se veldtogaksie sal op rasse-onregverdigheid fokus. Hulle sal Maandag ‘n dokumentêr in Pretoria bekendstel en ‘n reeks groot advertensieborde op hoofroetes na die G20-beraad plaas wat die regering se rasse-onre

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 8, 2025


Suid-Afrika se G20-presidentskap is belangrik
Die komende G20 beraad is belangrik aangesien Suid-Afrika die eerste Afrika-land is wat die G20-leiersberaad aanbied. So sê die vakbond Solidariteit. Dit is ’n historiese geleentheid om die kontinent se invloed in globale besluite te versterk en internasionale vertroue en belegging te bevorder. Die vakbond waarsku egter dat die voorsitterskap ook die land se politieke en beleidsuitdagings, insluitend wanbestuur en gespanne bilaterale verhoudings, in die kollig plaas. Presi

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 27, 2025


Solidariteit besoek Amerikaanse state
Solidariteit en die Solidariteit Beweging is tans op ’n 24-dae toer deur sewe Amerikaanse state om steun vir Suid-Afrikaanse werkers te...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025
bottom of page

